fbpx

Carina & Jacques – getroud

Usambara-wedding-venue31

Carina is ‘n pragmens wat ek nou al vir ‘n paar jare ken.  Ons paaidjie met haar het gekruis die dag toe ons besef daar moet plangemaak word met my oudste dogter se kleuterskool.  Onder haar sagte aanraking en liefdevolle hart het my dogter geblom.  Later het my jongste ook by hulle aangesluit en sy het hulle opgebou om met selfvertrou hulle Laerskool loopbane te begin.  ‘n Kleuterskool juffrou duisend en ‘n hartsmens.  Vir Jacques ken ek nie heeltemal so goed nie maar dit is duidelik dat hy haar baie gelukkig maak en mooi na haar kyk.

Jacques en Carina, julle troudag was ongelooflik spesiaal en dit was ‘n voorreg om deel daarvan te kon wees.  My wens vir julle is dat julle net nog meer sulke spesiale dae sal hê, gevul met julle hartsmense!

Usambara-wedding-venue01Usambara-wedding-venue02Usambara-wedding-venue03Usambara-wedding-venue04Usambara-wedding-venue05Usambara-wedding-venue06Usambara-wedding-venue07Usambara-wedding-venue08Usambara-wedding-venue09Usambara-wedding-venue10Usambara-wedding-venue11Usambara-wedding-venue12Usambara-wedding-venue13Usambara-wedding-venue14Usambara-wedding-venue15Usambara-wedding-venue16Usambara-wedding-venue17Usambara-wedding-venue18Usambara-wedding-venue19Usambara-wedding-venue20Usambara-wedding-venue21Usambara-wedding-venue22Usambara-wedding-venue23Usambara-wedding-venue24Usambara-wedding-venue25Usambara-wedding-venue26Usambara-wedding-venue27Usambara-wedding-venue28Usambara-wedding-venue29Usambara-wedding-venue30Usambara-wedding-venue32Usambara-wedding-venue33Usambara-wedding-venue34